Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

PJ Haasbroek verskaf wenke vir die skryf van kortverhale

KruispuntAmateur-skrywers wag in spanning om te hoor of hul kortverhale gekies is as finaliste in NB-Uitgewers se tweede Nuwe Stories-kortverhaalkompetisie. LitNet se Gerdus Senekal het in die aanloop tot die kompetisie se sluitingsdatum by PJ Haasbroek gaan aanklop vir skryfraad. Haasbroek vertel van sy eerste gepubliseerde kortverhaal en wat vir hom kenmerkend van die kortverhaal as genre is.

Hoe het jy begin (kortverhale) skryf – van waar die inspirasie? Wat was jou eerste gepubliseerde storie en waar het dié verskyn?

By die lees van ander kortverhale het ek vermoed ek kan dit ook skryf. Van my ervarings het ‘n goeie vertrekpunt daarvoor gebied. My eerste kortverhaal was ‘n jagverhaal, “Sy bok,” wat in Standpunte gepubliseer is.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment