Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Bekendstelling van Hendrik Leerdam: Seereis na die Kaap deur James Home en Peter Mascher

Uitnodiging: Bekendstelling van Hendrik Leerdam: Seereis na die Kaap

 
Hendrik Leerdam: Seereis na die KaapTafelberg nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Hendrik Leerdam: Seereis na die Kaap deur skrywer James Home en illutreerder Peter Mascher.

Kom klink ’n glasie en luister na die storie agter die skep van hierdie kinder-sprokiesverhaalboek, wat ewe veel vermaak vir volwassenes beloof.

Die oorspronklike illustrasies sal uitgestal word en Hendrik Leerdam: Seereis na die Kaap sal te koop wees.

Francois Bloemhof sal in gesprek met skeppers Home en Mascher wees.

Sien jou daar!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment