Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Deon Meyer vertel aan Chanette Paul dat hy lééf om te kan skryf

Labirint7 DaeBy vanjaar se US Woordfees wat in Maart in Stellenbosch plaasgevind het, het Chanette Paul aan medeskrywer Deon Meyer ’n paar vrae gevra tydens ’n ete by die Towerbosch-restaurant by Knorhoek.

Meyer het gesê dat mens moet lééf om iets te hê om oor te skryf. Hy het vertel dat hy met die skryf van sy eerste roman, Wie met vuur speel, geweldig baie geleer het. Sy mees onlangse roman, 7 Dae, het in 2011 verskyn.

Sekerlik die belangrikste ding vir enige skrywer, is om te leef.

Só het die bekroonde skrywer Deon Meyer eergister in die Towerbosch-restaurant in Knorhoek net buite Stellenbosch aan mede-skrywer Chanette Paul gesê.

Paul en Meyer was aan’t gesels in die Woordfees se “Aan tafel”-program waar luisteraars by kos en wyn aansit terwyl hulle na hul gunsteling-skrywer in lewende lywe luister.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment