Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Video: Boeklokprent vir Eben Venter se jongste roman, Wolf, wolf

Wolf, WolfEben Venter se jongste roman, Wolf, wolf, het onlangs verskyn en Varsgedruk, NB-Uitgewers se insetselprogram wat hul jongste titels bemark, het ’n treffende boeklokprent vir dié boek bekend gestel. Wolf, wolf is ’n komplekse roman wat handel oor die verhouding tussen pa en seun.

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment