Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Gooi anker: Rudolf Stehle gesels met die skeppers van Hendrik Leerdam: Seereis na die Kaap

Hendrik Leerdam: Seereis na die KaapRudolf Stehle het onlangs met die skeppers van Hendrik Leerdam: Seereis na die Kaap gesels oor hierdie baie spesiale strokiesverhaal. Hendrik Leerdam vertel die fiktiewe storie van ’n klein ontdekker, Hendrik, wat saam met sy gesin en Jan van Riebeeck na die Kaap reis.

Volgens skrywer James Home het hy na aanleiding van ’n gesprek met sy ma aan die idee vir die boek gekom.

Die idee vir Hendrik Leerdam: Seereis na die Kaap is sowat drie jaar gelede uit ’n praktiese oorweging gebore.

“My ma het eendag genoem dat my tannie gefrustreerd is omdat sy sukkel om die geskiedenis waarmee ons grootgeword het, aan haar kleinkinders oor te vertel,” vertel die biokinetikus James Home.

Hy het besef die verhale van ouds gaan vir die volgende geslag verlore omdat dit nie meer in die skoolleerplan aangebied word nie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment