Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Bekendstelling van Chokers en survivors deur Nathan Trantraal by The Book Lounge

Uitnodiging: Bekendstelling van Chokers en survivors

 
Chokers en survivorsKwela Boeke en The Book Lounge nooi jou uit om te kom luister na Alfred Schaffer in gesprek met Nathan Trantraal oor sy digbundel Chokers en survivors.

Die bekendstelling vind op Donderdag 4 Julie plaas om 17:30 vir 18:00 by The Book Lounge in Kaapstad.

Moet dit nie misloop nie!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment