Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Bekendstelling van Klara deur Mariël le Roux by Protea Boekwinkel Stellenbosch

KlaraOp Saterdag 13 Julie sal Mariël le Roux in Protea Boekwinkel Stellenbosch gesels oor haar mees onlangse roman, Klara.

Francois Smith sal as gespreksgenoot optree tydens dié geleentheid wat om 11:00 begin.

Moet dit nie mis loop nie!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment