Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Kom vier die bekendstelling van haar nuwe roman, Klara, met Mariël le Roux

Uitnodiging: Bekendstelling van Klara

 
KlaraTafelberg een Exclusive books nooi jou om te kom luister na Riana Barnard in gesprek met Mariël le Roux, skrywer van Die naamlose, oor haar nuwe roman, Klara.

Die gesprek skop om 18:30 af by Exclusive Books in die Tygervallei-winkelsentrum.

Moet dit nie misloop nie!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment