Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Potgooi: Riette Rust gesels met Murray la Vita oor Die AA tot OE van seks (Plus: Video)

Die aa tot oe van seksRiette Rust, skrywer van Die AA to OE van seks, het met Murray la Vita van Die Burger oor die skryf van die boek gesels. Rust noem dat sy geskok was oor hoe swak ingelig baie mense oor seks is en gesels ook oor die stigma wat aan seks vasklou in konserwatiewe gemeenskappe. Rust vertel voorts van ’n uitstappie na ’n prikkelwinkel vir haar navorsing.

Varsgedruk het ’n boeklokprent vir Die AA tot OE van seks geskep om die boek aan lesers bekend te stel.

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment