Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Teken weer en weer met Brenda Apsley se Skoonvee leerboek-reeks

Skoonvee leerboek: Kom ons teken diereSkoonvee leerboek: Kom ons teken goeters wat gaanHuman & Rousseau stel bekend, Skoonvee leerboek: Kom ons teken diere en Skoonvee leerboek: Kom ons teken goeters wat gaan deur Brenda Apsley:

Gebruik die verskillende penne en teken allerhande diere in 3 maklike stappe. Voltooi dan die leersame aktiwiteite.

Die bladsye kan maklik skoongevee word, sodat jy dit weer en weer kan gebruik.

Oor die outeur

Brenda Apsley is ’n ervare skrywer en redakteur wat in alle aspekte van die uitgee proses betrokke is.

Haar kinderboek reekse is veelsoortig en sluit eerste boeke vir babas, leersame materiaal vir jong leerders, bad-, plakker-, snuistery-, skoonveë- en storieboeke in asook gelisensieërde jaarboeke en tiener romans.

Al hierdie reekse het effektiewe kommunikasie en inspirerende idees in gemeen.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment