Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Graffiti Boek & Koek en Woord & Wingerd met Madeleine Volschenk, skrywer van Elke dogter het ’n ma

Elke dogter het 'n maNB-Uitgewers en Griffiti Boeke nooi jou hartlik uit na twee bekendstellings vir Madeleine Volschenk se debuutroman Elke dogter het ‘n ma.

Om 10:0 op Donderdag 18 Julie sal Volschenk by Graffiti se Boek & Koek-geleentheid in die Kolonnade-sentrum oor haar boek gesels en daardie aand om 18:30 sal sy by die Woord & Wingerd-geleentheid by Lynnwood Bridge wees.

Sien jou daar!

Boek & Koek

Woord & Wingerd

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment