Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Bekendstelling van Madeleine Volschenk se Elke dogter het ’n ma by Constantia Waldorf-skool

Uitnodiging: Bekendstelling van Elke dogter het 'n ma

 
Elke dogter het 'n maHuman & Rousseau nooi jou om te kom luister na Johann Nel in gesprek met Madeleine Volschenk oor haar debuutroman, Elke dogter het ’n ma.

Die geleentheid vind plaas op Maandag 5 Augustus om 18:30 by die Constantia Waldorf-skool.

Sien jou daar!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment