Potgooi: Riette Rust gesels met Martelize Brink oor Die AA tot OE van seks
Riette Rust het die sekshandleiding Die AA tot OE van seks geskryf om die onkunde en mites rondom seks die nek in te slaan, het sy aan Martelize Brink tydens ‘n onderhoud op RSG vertel.
Brink en Rust gesels oor temas wat in die boek aangeraak word soos seksuele vryheid, seksverslawing en die belang van kommunikasie oor seks binne ’n verhouding. Brink vra ook vir Rust waarom sy dink sommige mense besonders skaam is om oor seks te gesels.
- Laai dit nie? Luister op RSG
Boekbesonderhede
- Die AA tot OE van seks deur Riette Rust
Boek se tuisblad
EAN: 9780624054023
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment