Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Anneke Streicher berig oor die bekendstelling van Storieman Omnibus 2 en Omnibus 3

Storieman Omnibus 2Storieman Omnibus 3Anneke Streicher het die eksklusiewe boekbekendstelling van Storieman Omnibus 2 en Omnibus 3 bygewoon in dieselfde huis waar die eerste Storieman-reeks 30 jaar gelede bekend gestel is.

Vir Huisgenoot skryf Streicher dat sy kinderlik opgewonde was oppad na dié spesiale gebeurtenis:

’n Nuwe geslag kinders word nou bederf met Storieman. Verlede jaar se Storieman Omnibus 1 en Omnibus 2 was ’n dawerende sukses en Omnibus 3 is pas uitgegee. Saam met die boek kom twee CD’s met die oorspronklike voorlesings van geliefde verhale soos Die Gelukkige Prins, Die Groot Pasteiwedstryd, Soetlief en die Ondier en vele meer.

Anneke Streicher, ’n Huisgenoot-uitleg-kunstenaar, vertel van die bekendstelling.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment