Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Kom vier die bekendstelling van Vuurwarm saam met Jan Braai by Monte Casino

VuurwarmJan Braai, stigter van Nasionale Braaidag en aanbieder van Jan Braai vir Erfenis op kykNET, gaan sy nuutste kookboek, Vuurwarm, by die Cobblestone Pub in Monte Casino bekend stel.

Die bekendstelling vind op 15 Augustus plaas en begin om 18:30.

Sien jou daar!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment