Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Video: Hans du Plessis gesels oor sy sig en die skryf van As die wind kom draai

As die wind kom draai“Nooit nie. Nou nog ook nie.” Dís hoe Hans du Plessis antwoord toe Kwêla se Shemane Harris hom vra wanneer hy geweet het hy’s ’n skrywer.

Du Plessis, wie se jongste roman, As die wind kom draai, vroeër vanjaar verskyn het, gesels met Harris oor sy sigverlies en hoe hy steeds sy roeping uitleef.

 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment