Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Van Durbaniet tot Bloemfonteiner: Irma Joubert gesels oor haar skrywersloopbaan

KronkelpadGet It Bloemfontein se Louwna Erasmus het by die gewilde Afrikaanse skrywer, Irma Joubert, gaan aanklop om meer uit te vind oor dié Bloemfonteinse skrywer wat ook nou ’n lesersmark in Nederland het.

Joubert vertel dat sy haar onderwysloopbaan amper net soveel soos haar skryfloopbaan geniet het. “Tieners is wonderlik, hulle is so passievol en hulle glo hulle kan enigiets doen – the sky is the limit.”

Wie sou kon dink,” vertel Irma met die intrapslag, “dat ons in Bloemfontein sou aftree ná 36 jaar in Durban?” Hulle het definitief nie die plek gekies vir die goeie weer nie, lag sy. “Maar die mense is ‘lekker’ en Afrikaans,” sê sy, en Bloemfontein sit in die middel van die land, dus die perfekte wegspringplek vir vakansies en 4 x 4-toere in alle rigtings.

Book details

 

Please register or log in to comment