Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Marlize Hobbs stel binnekort haar nuwe boek, Score my ’n gwai, in Pretoria bekend

Uitnodiging: Bekendstelling van Score my 'n gwai

 
Score my 'n gwaiHuman & Rousseau nooi jou om te kom luister na Henning Pieterse in gesprek met Marlize Hobbs oor haar jongste roman, Score my ‘n gwai.

Die bespreking vind op 14 September by Protea-boekwinkel in Hatfield plaas en begin om 10:30. Veilige parkering is beskikbaar in The Fields-winkelsentrum oorkant die boekwinkel.

Sien jou daar!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment