Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Kom luister na Marié Heese wanneer sy Karoo-kantate op Stellenbosch bekend stel

Uitnodiging: Bekendstelling van Karoo Kantate

 
Karoo-KantateKaroo-kantate is Marié Heese se eerste jeugverhaal in twee dekades en ook die eerste Afrikaanse boek deur dié internasionaal-bekroonde skrywer in jare.

Tafelberg en Protea Boekwinkel nooi jou graag na die bekendstelling.

Heese sal in gesprek wees met haar uitgewer Michelle Cooper en leerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof.

Sien jou daar!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment