Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Potgooi: Marga Jonker en Christien Neser gesels oor hul jeugromans Sonder Chocolate Charlie en Amper Einstein

Sonder Chocolate CharlieAmper EinsteinMarga Jonker, skrywer van Sonder Chocolate Charlie, en Christien Neser, skrywer van Amper Einstein, het met Dee Theart op RSG oor hul boeke gesels en vertel waarom hulle dit geniet om jeugromans te skryf.

Jonker verduidelik waarom sy haar hoofkarakter op een van haar kinders se vriendinne gebaseer het en Neser noem onder meer dat dit uitdagend is om in pas te bly met die neigings in vandag se tienerwêreld.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment