Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Bekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden in Pretoria en Stellenbosch

KlimtolNB-Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden.

Daar sal twee geleenthede wees om na die skrywer te kom luister:

Op 24 Oktober kan jy aansluit by die Woord en Wingerd-byeenkoms by Graffiti-boekwinkel in Pretoria. Die koste beloop R40 per persoon en ligte verversings sal bedien word.

Op 30 Oktober kan jy saam met Protea Boekwinkel en LitNet kuier by De Oewer in Stellenbosch. Hierdie geleentheid is gratis, maar dit is noodsaaklik om te RSVP.

Moet dit nie misloop nie!

Besonderhede: Pretoria

Besonderhede: Stellenbosch

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment