Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Bekendstelling van ’n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank by Protea Boekwinkel

'n Vienna het Twee Punte, Anders is Hy Net te LankProtea Boekwinkel en Human & Rouseau nooi jou graag na die bekendstelling van ’n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank deur Uys van der Hoven en Nico Nel.

Die twee skrywers gaan op Saterdag, 2 November om 11:00 by die Protea Boekwinkel op Stellenbosch wees om oor hul nuutste versameling humorstories te gesels.

Sien jou daar!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment