Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Kom ontmoet 7de Laan-akteurs by die bekendstelling van hul nuwe kookboek in Bloemfontein

7de Laan vier fees7de Laan CelebratesKom vier fees saam met 7de Laan-akteurs tydens die bekendstelling van die sepie se nuwe kookboek.

Johan Stemmet sal as gasheer optree en van die gunstelingakteurs sal teenwoordig wees om eksemplare van die boek 7de Laan vier fees te teken.

Die geleentheid vind plaas op Saterdag 2 November en begin om 12:00.

Sien jou daar!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment