Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Joan Hambidge skryf ’n “Vers vir Mandela”

MeditasiesJoan Hambidge het ‘n gedig getiteld “Vers vir Mandela” geskryf as huldeblyk vir die ontslape voormalige president van Suid-Afrika, Nelson Mandela.

Hambidge dig oor die verstoting van die vredesleier, die “alsiende oog” van die kameras wat op hom gerig is en die lang pad wat hy moes stap na vergifnis:

Vers vir Mandela

Na ‘n ándersoortige Ceylon

verban verbruik verneder

na ‘n sel

met ‘n naam uitgekerf:

trotseer jy op Robbeneiland

die verblindende son.

Vreemdelinge vaar

van heinde en verre

per boot na daardie oord.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment