Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Wilna Adriaanse gesels oor haar ruimtes, skryf en Dubbelspel by Woordfees 2014

 
DubbelspelWilna Adriaanse se jongste boek, Dubbelspel, is op 14 Maart by die US Woordfees bekendgestel in gesprek met Madri Victor. Hierdie opwindende roman bring vernuwing tot Adriaanse se werk met intriges uit die donker wêreld van smokkelary.

Tydens die gesprek het Adriaanse onder meer met Victor gesels oor die inspirasie vir hierdie wending, haar liefde vir skryf oor die natuur, en romanse as genre. “Ek kan verstaan hoekom ruimte vir my karakters so belangrik is, omdat dit so belangrik vir my is,” het sy aan Victor verduidelik.

Helené Prinsloo van Books LIVE het regstreeks vanaf die geleentheid met #Woordfees2014 getwiet en al die twiets op Storify versamel:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment