Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Video: Harry Kalmer gesels oor sy toneelstuk, “The Bram Fischer Waltz”

’n Duisend stories oor JohannesburgHarry Kalmer is nie net ‘n skrywer nie maar ook ‘n gerekende dramaturg. Hy het onlangs met kykNET se Kunsburo gesels oor sy verhoogstuk oor die lewe van Bram Fischer.

“Ek vertel maar net sy storie, dan moet mense self besluit (oor hom),” sê Kalmer en vertel dat hy juis oor Fischer wou skryf omdat hy niks oor hom geweet het nie. Hy deel ook toekomsplanne vir hierdie produksie en gesels oor sy ander projekte.

Kalmer se jongste boek, ’n Duisend stories oor Johannesburg: ’n Stadsroman, het vanjaar by Queillerie verskyn.

Kyk na die video om meer uit te vind oor die toneelstuk, “The Bram Fischer Waltz”:

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment