Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Kom ons bou 3D modelle: Wen Wilde diere by die watergat en Plaasdiere in die skuur deur Brenda Apsley

Storiewerf het ‘n heerlike kompetisie wat aan twee gelukkige lesers die kans bied om eksemplare van Kom ons bou 3D modelle: Wilde diere by die watergat en Kom ons bou 3D modelle: Plaasdiere in die skuur deur Brenda Apsley te wen.

Kom ons bou 3D modelle: wilde diere by die watergatKom ons bou 3D modelle: plaasdiere in die skuur

 

Om in aanmerking te kom vir hierdie pryse besoek Storiewerf se webtuiste en beantwoord ‘n vraag oor die boek wat jy graag wil wen.

Die kompetisie sluit op Dinsdag, 30 Junie. Vir meer inligting, en die maklike antwoorde, besoek die Storiewerf-webblad.

Beantwoord die volgende vrae:

Wilde diere by die watergat: Hoe kom Olifant by die watergat?

Paasdiere in die skuur: Wie ken ‘n kortpad deur die veld?

 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment