Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Kom vier die bekendstelling van Pirana deur Rudie van Rensburg in Pretoria

Kom vier die bekendstelling van Pirana deur Rudie van Rensburg in Pretoria

 
PiranaQueillerie en Graffiti nooi jou om te kom luister na Jo Prins in gesprek met Rudie van Rensburg oor sy vierde spanningsroman Pirana.

Die geleentheid vind plaas by die Graffiti-boekwinkel op Dinsdag, 24 Mei om 18:00 vir 18:30.

Moenie dit misloop nie!
 
 

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment