Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Langverwagte Eindspel tref die rakke

Eindspel

Aanhangers van Wilna Adriaanse se immgergewilde Dubbelspel (2014) kan al die dae begin aftel tot hulle weer met Ellie McKenna kennis maak.

In Eindspel word die leser weer aan Ellie voorgestel, wat deesdae ‘n salige bestaan op die platteland maak. Sy help selfs uit as kerkorrelis en geniet die alledaagse lewe.

Tog bly die nimmereindigende soektog na haar pa se moordenaar by haar spook.

Een Sondag stap twee vreemde mans by die kerk in en Ellie weet met die eerste oogopslag dat hulle opsoek is na haar…

Berei jou voor vir ‘n boeiende spanningsverhaal soos net Adriaanse kan!

Book details

 

Please register or log in to comment