Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

“Meer se verhaal van moed, ontbering en vasberadenheid is inspirerend,” skryf Theunis Engelbrecht

Theunis Engelbrecht het onlangs Fatima Meer se lewensverhaal, Memories of Love and Struggle, vir verskeie plaaslike boekeblaaie geresenseer.

Dié boek is aanvanklik as ‘n outobiografie geskryf, maar Meer het gesterf voor dit gepubliseer is; haar dogter, Shamim, het dit voltooi.

Engelbrecht beskryf Memories of Love and Struggle as ‘n “pragtige” boek, wat boonop mens ‘n groter insig gee in die rol wat Indiërs in Suid-Afrika gespeel het.

Hy voeg ook by dat Meer se verhaal van moed, ontbering en vasberadenheid inspirerend is, en ‘n “eg menslike verhaal van ‘n persoonlike lewe vol hoogte- en laagtepunte” is.

Lees Engelbrecht se volledige resensie hier: Fatima Meer – Rapport Weekliks – 30 April 2017 (1)
 
 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment