Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste vra “wie is hierdie ongure, gevaarlike mense?”

Jy het vandag niksvermoedend by minstens een psigopaat verbygeloop.

En by die huis wag ‘n narsis op jou en ‘n sluiper by jou venster. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense?

Uitgebreide navorsing en gevallestudies – van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius – maak hierdie mense werklik en herkenbaar. Sodat jy hulle kan vermy…

André le Roux is ‘n gesoute joernalis, wat by onder andere Beeld, Huisgenoot en Die Burger gewerk het. Hy was jare lank eindredakteur by Sarie en is ‘n gewilde rubriekskrywer. Sy boeke sluit talle topverkopers in, soos Op die man af, Nou ja toe en Op die vrou af.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment