Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies

Haas Das se Nuuskas: Episode 1

Almal van Menseland sal verheug wees om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke.

Al die ander vermaaklike karakters is ook terug; soos grootoom Flapoor Olifant, Oompie Bulletjie Wildebees; Stokkina Meerkat, Hasie Kwassie, Moeder Raaf en vele meer!
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Haas Das se Nuuskas: Episode 2

In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hi├źna, en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene!

Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Louise Smit woon in Kaapstad. Sy is bekend vir haar suksesvolle kinderprogramme vir radio en TV soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo, en vele meer. Louise het verskeie toekennings vir haar werk verower. Sy is die skrywer van o.a. Die Bybel vir kleuters, Wielie Wielie Walie, en Professor Fossilus en die dinosourusse.

Vian Oelofsen is ‘n voltydse kinderboekskrywer en -illustreerder. Sy werk verskyn plaaslik sowel as oorsee in tydskrifte en koerante en hy het al nagenoeg 20 prenteboeke vir kinders ge├»llustreer.
 
 
Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment