Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Video: Eben Venter se Groen soos die hemel daarbo word bekendgestel

Simon is ’n wêreldreisiger, vertroud met die reëls van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op. Deurentyd keer herinneringe terug: kleintyd in die Oos-Kaap, sy pa, die plaas en voorligting aan die hand van ’n beesboerdery. In sy sielkundige se spreekkamer bind Simon die grepe van oomblikke en ervarings saam, met dr. Spiteri se insigte.

’n Vreeslose verkenning van moderne seksualiteit, intimiteit, en identiteit.

Groen soos die hemel daarbo is onlangs in Stellenbosch by die Protea Boekwinkel bekendgestel. Eben was in gesprek met Rachelle Greeff, en die geleentheid is deur Naomi Bruwer verfilm:

Groen soos die hemel daarbo

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment