Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Archive for October, 2018

Launch: Poacher by Kimon de Greef & Shuhood Abader (31 October)

Locked up for poaching abalone, Shuhood Abader began writing his life story. For over fifteen years, he had been a small cog in a criminal industry stretching from the Cape underworld to China’s luxury seafood market. As abalone – perlemoen, perly – vanishes from the South African coast, Shuhood’s first-person account takes us right into the heart of the crisis.

Kimon de Greef’s postgraduate research on poaching led him into journalism, and today he is the pre-eminent local expert on the illicit abalone trade. He contextualises Abader’s raw, immediate tale by showing how the system works: from desperate fishing communities via gang strongholds on the Cape Flats, tik, guns and police complicity to the harbours of Morocco and Hong Kong.

Journey with the authors through death-defying dives, blackmail, robbery, shark encounters, near-drownings, and chases by police and rivals.

Poacher tells the story of a deadly black market; but it is also the story of one man, deeply conflicted, committed to his faith and searching for a better way.

Event Details

» read article

In Die troebel tyd bewys Ingrid Winterbach weer haar merkwaardige vernuf as romansier, met ’n eiesoortige, snydende humor en ’n buitengewone insig in die menslike psige

Magrieta Prinsloo, dierkundige, se kop haak uit op die verkeerde antidepressant.

Sy raak vervreem van haar kollegas, beledig haar departementshoof, en haar illustere akademiese loopbaan kom tot ’n einde.

Sy aanvaar ’n betrekking by die Buro vir Voortgesette Onderrig, met die enigmatiese Markus Potsdam as hoof van die Kaapse tak. Daar word van haar verwag om te reis om met medewerkers te skakel, o.m. na die Oos-Kaap.

Op hierdie reise kom sy heelwat teë – sowel medewerkers as walvisse – wat haar lewe in ’n beduidende ander koers stuur.

Wanneer Markus Potsdam boonop op ’n oggend verdwyn, raak haar lewe nog verder gekompliseer.

In Die troebel tyd bewys Winterbach weer haar merkwaardige vernuf as romansier, met ’n eiesoortige, snydende humor en ’n buitengewone insig in die menslike psige.

Die roman is as wenner aangewys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd in 2018.

Ingrid Winterbach is ’n veel-bekroonde skrywer. Sy het al meermale die Hertzogprys, die M¬Net¬prys en die UJ-prys ontvang. Winterbach se romans het al in Nederland, Frankryk en Amerika verskyn. Sy woon op Stellenbosch en is ook ‘n beeldende kunstenaar.

Boekbesonderhede

» read article

Bekendstelling: Kinnes deur Chase Rhys (30 Oktober)

Almal in Jurassic Park op die Kaapse Vlakte ken vir Anwaar ‘Ahnie’ Brandt vandat hy ’n ekstra in die film GangStar was. Maar die baas van die Butcher Boys soek nog meer roem. Nou maak die gang hulle eie movies met hul selfone – movies wat die vrees in mense se oë vasvang. Ahnie se ma, Mary, kyk anderpad en sê sy weet van niks. Sy het mos nog ’n baksteenfoon, sy like nie van tegnologie nie.

Nicole Lamb en Derick Delcarme is in matriek en verlief, maar toe Nicole swanger raak, moet Derick die skool verlaat om ’n werk te soek. Hy het geen ander keuse as om by die UML-gang aan te sluit nie, want daar kan hy darem geld maak.

Rolanda Fischer wil ’n lewe van weelde soos ’n Cape Kardashian hê en as sy nie ’n celebrity op sosiale media kan word nie, gaan sy vir haar ’n ryk man kry. Maar sy hou ook van ’n bad boy…

In Kinnes word moeilike waarhede met deernis en humor oopgeskryf.

Details

» read article

Launch: The Echo of a Noise by Pieter-Dirk Uys (23 October)

‘This is Pieter-Dirk Uys unpowdered. No props, no false eyelashes, no high heels …’

South African icon Pieter-Dirk Uys has been on stage over 7 000 times. In this funny and tender memoir, Uys reveals the person behind the persona. We meet his forbidding, musically driven Afrikaner father, his brilliant but troubled mother, and Sannie Abader, his Cape Flats ma who raised him in Pinelands, Cape Town.

Filled with photographs from the family album and 40 years of satire, The Echo of a Noise also features Pieter’s Paarlse ouma, his strudel-baking German Oma, his devotion to Sophia Loren, the invention of Evita Bezuidenhout, and the joys and sorrows of a remarkable life.

Event Details

» read article

Chase Rhys se bekroonde debuutroman is ’n funny en intensely moving character study van kinnes vannie Cape Flats

Kinnes

Almal in Jurassic Park op die Kaapste Vlakte ken vir Anwaar ‘Ahnie’ Brandt vandag hy ’n ekstra in die film GangStar was. Maar die baas van die Butcher Boys soek nog meer roem. Nou maak die gang hulle eie movies met hulle selfone – movies wat die vrees in mense se oë vasvang. Ahnie se ma, Mary, kyk anderpad en sê sy weet van niks. Sy het mos nog ’n baksteenfoon, sy like nie van tegnologie nie.

Nicole Lamb en Derick Delcarme is in matriek en verlief, maar toe Nicole swanger raak, moet Derick die skool verlaat om ’n werk te soek. Hy het geen ander keuse as om by die UML-gang aan te sluit nie, want daar kan hy darem geld maak.

Rolanda Fisher wil ’n lewe van weelde soos ’n Cape Kardashian hê en as sy nie ’n celebrity op sosiale media kan word nie, gaan sy vir ’n ryk man kry. Maar sy hou ook van ’n bad boy…

In Kinnes deur Chase Rhys word moeilike waarhede met deernis en humor oopgeskryf.

Chase Rhys, gebore in 1989, is ’n dramaturg van Ocean View. Hy het ’n graad in drama verwerf by UCT en is ’n medewerker by Borderlands, ’n fees wat uitvoerende kunste gebruik om die gaping in gesegregeerde gemeenskappe te oorbrug. Chase is die eerste wenner van die Adam en Rosalie Small-prys vir debuutskrywers, in 2017.

Boekbesonderhede

» read article

Launch: The South African Vegan Cookbook by Leozette Roode (11 October)

Cape Town! Join blogger and self-proclaimed surviving vegan in the Mother City, Leozette Roode, for the launch of her amazing collection of vegan recipes, The South African Vegan Cookbook – Thursday, 11 October (5:30 PM for 6 PM) at Wellness Warehouse, Lifestyle on Kloof. Yum!

Book details

» read article

Launch: Blue Sunday by Irma Venter (10 October)

Sunday. Christmas Eve. There is a break-in at the Stables Estate in Pretoria East.

Businessman Lafras van Zyl is left for dead and his family has disappeared without a trace. After six weeks there are still no clues, and Captain AJ Williams has been summoned to solve the case. Alex Derksen and Ranna Abramson are on the trail of Martina Buitendag (17), who went missing in Yeoville.

Two crimes.

Too many secrets.

Nowhere to hide.

Event Details

» read article

Launch: Poacher by Kimon de Greef and Shuhood Abader (9 October)