Video: Irma Joubert se raad aan aspirantskrywers
Uit Irma Joubert se ervare pen het daar mees onlangs die boeke Anderkant Pontenilo, PĆ©rsomi en Kronkelpad verskyn, wat saam ‘n boeiende trilogie vorm. As Joubert dus raad aan voornemende skrywers gee, kan ‘n mens maar luister, want sy weet waarvan sy praat! Op ‘n besoek aan NamibiĆ«, om Kronkelpad bekend te stel, het Joubert haar skryfwenke in ‘n video met Die Republikein gedeel.
Kyk die video hieronder:
- Laai dit nie? Kyk op You Tube
Boekbesonderhede
- Kronkelpad deur Irma Joubert
Boek se tuisblad
EAN: 9780624053873
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
» read article





