by Ronel S on Jan 22nd, 2009

Nigerian journalist John Mwazemba spoke to Zukiswa Wanner, author of Behind Every Successful Man, late last year – and paid her a big compliment, calling her South Africa’s “latest literary wonder”.
They met in Nigeria and chatted about Lewis Nkosi, who was the inspiration behind her first book, The Madams. She also talked about being featured in O magazine and she offered new writers some useful tips:
(more…)
» read article
by Ronel S on Aug 25th, 2008
Human & Rousseau gee die roman van Deon Meyer, Proteus, uit as ‘n nuwe uitgawe. Proteus was eers deur Human & Rousseau in 2002 uitgegee. Die boek verskyn op die langlys vir die IMPAC literêre toekenning en die Duitse vertaling het in 2006 die Deutche Krimi Preis in die internasionale kategorie ontvang.
Tobela “Tiny” Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as “Umzingeli” (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ’n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik – en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ’n ou vriend, ’n medestryder wat gyselaar gehou word…
(more…)
» read article